Wednesday, July 14, 2010

My nuwe kind

Alweer 'n nuwe kind in die huis ... 'n pragtige Border Collie meisiekind met die naam "River Magic This Is It" - ek het haar die noemnaam Sparkle gegee. Sy is Dazzle se sussie se kind, daarom die naam om by hom te pas .. :-)

Sy is die 7de Mei gebore, en ek het haar die 2de Julie gekry. Ek het haar vandag presies twee weke, en sy het al so gegroei ... wens so sy kan klein bly!


Die dag toe ek haar gaan kies het - sy was hier 5 weke oud (12 Junie 2010)


Net toe ons by die huis kom die aand (2 Julie 2010)


3 Julie 2010


Eerste familie foto, 3 Julie 2010


Saam met Kizmet, Dazzle en Ozz, 3 Julie 2010


Speel bietije buite, 3 Julie 2010


My Dazzle en Sparkle, 3 Julie 2010


Sy en Ozz is beste maatjies, 7 Julie 2010


Net na haar eerste bad, 8 Julie 2010


So trots op en ingenome met my klein meisiekind, 16 Julie 2010

5 comments:

  1. Sy is te dierbaar ... jy moet haar sommer baie geniet!

    ReplyDelete
  2. Sy is pragtig en lyk nog baie baba. Geniet!

    ReplyDelete
  3. Dankie Paula en Sandra - ek geniet haar geweldig baie ... het al vergeet hoe besig 'n "puppy" mens hou ... :-)

    ReplyDelete
  4. Wat een mooie pup! En wat past ze goed bij de rest :-)

    ReplyDelete
  5. Dankie Carla - veral sy en Dazzle lyk vir my so mooi saam. :-)

    ReplyDelete