Verlede Vrydag het die veearts Jodi se "drain" uitgehaal en vir haar nog antiobiotika en 'n anti-inflammatory voorgeskryf.
Vanmiddag het ons weer veearts toe gegaan, en die steke is uitgehaal - ek is so bly! Hier is net gou 'n foto warin julle kan sien hoe mooi gesond die wond geword het.
Lekker naweek vir almal.
Liefde
Ninette
Ek is so bly vir jou om te sien Jodi se steke is uit en dat dit met haar goed gaan. Wonderlik om te sien hoe mooi die wond gesond geword het.
ReplyDeleteAg moeder, ek is bly alles het goed afgeloop en dat dit goed gaan met Jodi!
ReplyDeletex x
Hallo Xanika en Wipneus - dankie, ek is net so bly. Van die operasie af is sy 'n ander hond - amper weer haar jong self, baie meer energie en lus vir dinge ... dit was beslis die regte besluit om dit te laat uitsny.
ReplyDelete