Ons het verlede week by ons kerk basaar groot bene gekoop en vir hulle gaar gemaak - oe, maar hulle het lekker gekou:
Die aand was hulle almal gedaan:
Pancho, Dazzle en Ami le heerlik en slaap na al die gekouery
Vanmiddag het die son so 'n rukke geskyn en ek het my kamera gegryp ... hier is 'n paar van die foto's:
Vir my een van die mooiste foto's nog van Ozz
My blue-eyed boy, Dazzle
Groot-seun Baloo
Kizmet - sy gesiggie het pragtig mooi gesond geword. Lyk hy nie engelagtig nie?
Geniet die res van die naweek.
Jou hondekinders is pragtig! Kan ook in hulle gesiggies sien hulle is gelukkig.
ReplyDeleteDit lyk asof Kizmet se gesiggie straal! Pragtige fotos :)
ReplyDeleteDankie Sandra en Paula! :)
ReplyDelete