Friday, November 13, 2009

Badtyd

Hallo julle

Sondag was dit sulke tyd: 3 van my hondekinders het 'n bad gehad, en hier is sommer 'n paar foto's daarvan:


Ozz wil nie die 4de poot in die water sit nie - hy glo hy sal dan droog bly ... :-)




Baloo haat dit om nat te wees ....


Dazzle droog af na die bad


Baloo en Dazzle


Drie pragtige, skoon seuns


Baloo, nog effens klam

Geniet die naweek almal.

Liefde

3 comments:

  1. Hulle bly maar mooi, maak nie saak of hulle vuil of skoon is nie! Maar ja, hulle is darem pragtig as hulle skoon is.

    ReplyDelete
  2. Ek's elke keer beindruk as hulle so stil sit en vir die kamera "pose".

    ReplyDelete
  3. Dankie Xanika en Sandra - ek waardder julle besoeke aan my blog en julle kommentaar. :-)

    ReplyDelete