Hier is 'n paar foto's wat ek gister geneem het:

Dazzle met Ozz in die agtergrond (en 'n klip wat soos Dazzle geverf is agter Ozz)

Kizmet op my ma se skoot

Pancho loer onder die tafel deur

Jodi, Kizmet en Ozz le in 'n wiel-formasie..

Die eerste foto van al ses my "kinders" saam
Dis amper vakansie, so ek sal ook minder blog die volgende paar weke. Ek wens julle almal 'n wonderlike fees-seisoen toe.
Liefde
Ninette
Jy het die mooiste hondekinders!
ReplyDeleteHulle is eenvoudig die mooiste dierbaarste honde!
ReplyDeleteDankie Xanika en paulac, ek waardeer dit!
ReplyDeleteAg die foto met al 6 jou kinders is te cute!
ReplyDeleteNinette ek is so bly ek het jou blog ontdek, dankie vir die lekker saam gesels!
'n Baie geseënde feestyd en voorspoed vir 2009 aan jou en jou geliefdes.
Lekker rus
x x
Ninette, daardie Kizmet is te cute. Ai jou honnekinners is darem maar pragtig hoor!
ReplyDelete'n Geseënde Christusfees vir jou en jou geliefdes.
Muriel en Zee, baie dankie aan julle vir julle besoeke aan en comments op my blog hierdie jaar. Dis 'n voorreg om julle daardeur (en deur julle eie blogs)te leer ken het.
ReplyDelete'n Baie Geseende Kersfees vir julle en julle geliefdes ook.