Gister was mos stemdag in Suid Afrika. Ek weet nie hoe elkeen van julle dit ondervind het nie, maar hier by my was dit redelik pynloos gewees.
Ons het 'n paar keer gisteroggend verby die stemlokaal gery maar die ry was te lank om daarin te gaan staan. Toe gistermiddag so 3.20 was dit ietwat korter en het ons vir 'n uur gestaan. Al was dit 'n uur het ek nie frustreerd gevoel nie want die ry het redelik vinnig beweeg.
Toe ons 4.20 uit kom was die ry langer as toe ons gaan staan het, dus het ons net op die regte tyd gegaan:

Liefde
Ninette
Dit lyk heel rustig daar - mooi omgewing om in 'n ry te staan.
ReplyDeleteHallo Sandra - ja, dit was baie rustig. Dankie - ek merk nou eers op hoe mooi die palmbome ens. lyk..! Jy's reg - baie mooier as meeste ander plekke..! :)
ReplyDeleteJulle het lekker gestem!! Ons rye was 'n nagmerrie!!! Vandag kyk ek uitslae!!!
ReplyDeleteLovies
M
x x
Muriel, ons was gelukkig, ja - was glad nie "bad" hier nie. Ek hou ook maar die uitslae dop ...
ReplyDeleteOns het bietjie langer as 'n uur en 'n half in die ry gestaan. Ek het vir my 'n boek - Pride & prejudice - saamgevat en 50 bladsye gelees!
ReplyDeleteSlim van jou, Xanika, toe gaan die tyd seker gou verby.
ReplyDelete