Monday, June 23, 2008

Gunsteling foto's

Hallo julle

Hier is 'n paar van my gunsteling foto's van my "kinders":

Dazzle saam met my by die skool een dag, besig om op my rekenaar te "werk".

Die vier Border Collies besig om in my klas groepwerk te doen (soos die nuwe onderwysstelsel vereis).

Die vier Border Collies "pose" by 'n swembad by Villa de Estee waar ons gebly het toe ek Bedford View toe gegaan het met Baloo vir die SA Agility Champs in 2007.

Ook nog by Villa de Estee "pose" Jodi en Pancho saam met Paula van der Lecq en Brandt van den Berg
Kyk hoe mooi lyk vyf honde wat nou net 'n bad gehad het ...

Ek het gister vir my 'n nuwe kamera gekoop - kyk hoeveel helder is die kleure en hoeveel beter is die gehalte van hierdie foto - is Dazzle nie net die mooiste seun in die hele wereld nie?

Natuurlik moes al vier ook saam afgeneem word met my nuwe kamera ...
Los tog vir my 'n comment of twee nadat julle hier gelees het, asb...
Lekker week.
Liefde
Ninette

No comments:

Post a Comment