Friday, November 7, 2008

Scrapbooking

Hallo julle
Wie kyk Foto-stories op Kyknet?
Alhoewel ek nie veel tyd daarvoor kry nie, is scrapbooking een van my gunsteling stokperdjies. Hier is 'n paar van die bladsye wat ek al gemaak het:



Hierdie twee bladsye is al twee van die eerste keer wat ek 'n show van Steve bygewoon het - dit was in Desember 2006.


Hierdie een is van Baloo wat Agility doen.



Een van al vyf die honde-kinders.
Hierdie een het ek gemaak toe 'n vriendin van my getrek het.
Nou ja, al weer Vrydag en 'n naweek om na uit te sien - geniet dit.
Liefde
Ninette

5 comments:

  1. Wow, jy is goed met die scrapbook stories. Dis pragtig!

    ReplyDelete
  2. Dankie Muriel :)

    Ek het so 'n rukkie terug op jou blog raak gelees jy doen ook scrapbooking - jy moet van jou bladsye ook wys...

    Lekker naweek.

    ReplyDelete
  3. Jou scrapbook blaaie is pragtig. Ek doen ook graag scrapbooking, maar het ook 'n probleem met die tyd wat net nie genoeg is nie!

    ReplyDelete
  4. Dankie, Xanika. Ja, tyd is nogal 'n probleem ... ek wens daar is meer ure in 'n dag .. :)

    ReplyDelete
  5. This comment has been removed by the author.

    ReplyDelete